FONDSINSAMELING VIR SHAUN
- Ons verkoop Vrydag, 2 Junie 2017, lekker vars gebak om geld in te samel vir klein Shaun se aanvullings vir die winter.
- Shaun is 3 jr oud en het Celiac disease, leaky gut syndrome en kry seizures
- Van Shaun se toetse word jaarliks herhaal by ‘n laboratoruim in die Kaap en ons wil hom graag weer in September vat.
- Ons sal dit waardeer as julle ons asseblief sal ondersteun.
Op die spyskaart vir Vrydag, 2 Junie 2017:
- Vetkoek en mince R25
Gluten, suiwel & suiker vrye:
- Broodjies @ R55
- 6 x muffins @ R55
- 6 x cupcakes @ R65
BESTELLINGS SLUIT DONDERDAE 12 UUR
KONTAK PERSOON – Liza @ 076 620 1875
Indien iemand ‘n kontant donasie wil maak vir Shaun, hier is die bank besonderhede:
- Bidvest Bank, Rustenburg
- Rekening Naam: S. Fitchat
- Rek nommer: 4739 744 001
- Tak Kode: 462 005