Rustenburg Huismark
Plek: Boshoffstraat 34, Rustenburg, Noordwes
Datum: 9 Augustus 2013 vanaf 09:00 tot 15:00
Kontak 072 140 4777 vir meer inligting en enige navrae!
Groot en klein, kom maak n draai by hierdie wonderlike mark op Vrydag die 9de Augustus!
Daar sal allerhande lekker eetgoed te koop wees en wonderlike, handgemaakte produkte.
Kinderklere, popklere, rame, hout speelgoed, skilderye en nog meer sal beskikbaar wees.
Daar sal ook n teetuin en veilige parkering beskikbaar wees.
Moet nie hierdie mark mis nie, dit gaan baie pret wees!