Quantcast
Channel: Rusties Online
Viewing all articles
Browse latest Browse all 1979

Country Fees

$
0
0

Advertensie-Country-Fees

Rustenburg Country Fees

Datum: 31 Augustus 2013
Tyd: 08h00 tot laat
Toegang: R80 per volwassene, R50 per kind. Onder 12 jaar oud is gratis.
Plek: Kleine Khomas (Oorkant Wigwam Hotel), Rex Pad

Besprekings:

Zenta: 076 639 1222
Ansie: 076 879 5454

Vlooimark

  • Spookasem
  • Ponie ritte
  • Springkasteel
  • Pretpark vir die kinders
  • Boskroeg
  • Smullekker eetgoed
  • Vele meer

Huis Kok Kompetisie

R100 per persoon inskrywing, bring jou bestandele, hout en kooktoerusting. Wen lekker pryse!

Lente Dans

Tot laat met AJ (Stompdraai) en band. Braaipakkies te koop. Pap en sous word voorsien. Bring jou piekniekmandjie, stoele en tafel.

add-to-calendar-button


Viewing all articles
Browse latest Browse all 1979

Trending Articles