Willerste Noordweste Fees 2013
Maak jouself gereed vir die Willerste Noordweste Fees die Augustus 2013 saam met die Hervormde Gemeente Rustenburg-Suid! Kom geniet weer die jaar se smul lekker kos en vele pret.
Plek: Hervormde Gemeente Rustenburg-suid, Kock Straat 153
Tel: 014 592 2364
Vrydag 30 Augustus
Pieter Koen
Kaartjies beskikbaar by Pen en Ink
Kontak Lindy Lummis op 081 019 3977
Prys: R100 per volwassene, R40 per laerskool skolier.
Saterdag 31 Augustus
Alla Wêreld
Koop iets uit elke land:
- Chinese roerbraai
- Amerikaanse hotdogs
- Hollandse pannekoek
- Egiptiese vetkoek
- Indiese kerrie en rys
- Franse fyngebak
- Engelse teetuin
- Duitse schnitzel
- Egte pap en kaiings
- Koeksisters
- Boerbrood
- Poeding
- Kuns
- Plante
- Boeke
- Tweedehandse goedere
- 2 ton boerewors
Under the sea jeugarena
- Hamsterballe
- Bungy run
- Blaasoppie bars
- Ponieritte
- Treinritte
- Ponie fietse
- Skatkistombola
- Lekkers
- Seerower doolhof
- Vissievang
- Pyl en boog
- Reuse glybaan
- Seekat-ringgooi
- Sand kuns
- Hope pryse te wen