Biltong Bar Basedag Aanbod 2013
16 Oktober is Basedag.
Hoekom bederf jy nie jou baas met iets spesiaal nie? Wat van ʼn lekker biltong ruiker.
Maak ʼn draai by Biltong Bar en plaas jou bestelling vandag.
Kontak Besonderhede
Tel: 014 533 3781
Sel: 082 902 9071
Faks: 086 617 7955
Fisiese Adres: Winkel 12, Safarituine Spar Kompleks, Arend weg, Rustenburg
E-pos: pieterlouis@mweb.co.za