Rustenburg vir Jesus saam Ollie die Singende Nar
Datum: 16 Mei 2015
Tyd: 10:00, 15:00 en 19:30
Plek: Rustenburg Civic Centre
Koste: R50 per persoon
Verdere info:
- Gedeelte van wins gaan aan Joost vd Westhuizen.
- 20 Jaar verjaarsdag van Ollie die singende nar.
- Gebede vir siekes deur Evangelis Basil – 18:00
Kontak:
Sel: 083 694 1479
E-pos: olliedienar@gmail.com
Web: www.olliedienar.co.za