DAMES TEE….LEWE NA DIE WINTER!!!
- WANNEER – Donderdag, 22 September 2016
- WAAR – Casa Bella Gaste Huis, Geleë 7km buite Rustenburg op die R24
- TYD – 09h30 – 12h00
- KOSTES – R250 per persoon
- KONTAK PERSOON – Tanya Nel – 082 438 2405
Gassprekers – Gretha Wiid & Dr Amanda Agathagelou
Verskeie Stalletjies Beskikbaar