Rustenburg Kuiergat & Danskraal
Trek jou dansskoene aan en kom geniet ‘n lekker langarm dans by Die Kuiergat & Danskraal. Onder nuwe bestuur!!!
Kontak
Kontak Besonderhede
Sel: 082 614 0865
Sel: 082 879 4846
Adres: 60 Boomstraat, Rustenburg
E-pos: vanderwalt.jannie@yahoo.com
Dienste
Dienste
- Dans elke Vrydag & Saterdag aand (Langarm)
- Oujaars danse
- “Bar lunches”
- Goedkoopste bier in die dorp (18 jaar & ouer) (Hansa, Castle en Black Label)