KERSETE BY PROVIANT RESTAURANT –
JOU EG SUID-AFRIKAANSE RESTAURANT
3 Gang Feesmaal
WANNEER – 25 Desember 2016
WAAR – BeyersNaudestraat 205, Rustenburg
TYD – 11h00 tot 13h00 / 13h00 tot 15h00
KOSTES – R220 per persoon en R90 vir kinders onder 12
KONTAK – 014 592 1886 VIR BESPREKINGS
- BESPREKINGS NOODSAAKLIK
- Aan al ons lojale kliënte, baie dankie vir u getroue ondersteuning
- Seënwense vir die Kersseisoen en mag 2017 die beste ooit wees.